Klasie die basie van die erf

Hierdie video van Melinda du Toit wys hoe Klasie, die parmantige klein budgie behoorlik die baas van die plaas is en Duke die kat terroriseer en self die twee gesinshonde Tiana en Snowy loop deur.

Hierdie video van Melinda du Toit wys hoe Klasie, die parmantige klein budgie behoorlik die baas van die plaas is en Duke die kat terroriseer en self die twee gesinshonde Tiana en Snowy loop gereeld deur.

 

 

 
Back to top button