Dr. Deon Kotze het vroeër skuld erken na klein Juandré Bennett (2) oorlede is weens ‘n oordosis narkose toe sy mangels in die Mediclinic Vereeniging op 3 Mei 2012 uitgehaal is.
Die saak is verlede jaar tot 25 en 26 Januarie uitgestel en sal na verwagting vandeesweek afgesluit word.
Hou gerus Vaalweekblad se webblad by www.vaalweekblad.com of Vaalweekblad se Facebook-blad dop om op hoogte te bly van die hofverrigtinge.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



