CommunityNewsNews
Ernstige ongeluk op R59 vanoggend
SASOLBURG. - 'n Groot ongeluk net na 07:00 op die R59 net voor die R27 langs Vaalpark vanoggend 25 Januarie ontwrig verkeer op die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te bestuur in daardie omgewing. Twee voertuie is in die ongeluk betrokke. Paramediese personeel is op die oomblik op die toneel.
SASOLBURG. – ‘n Groot ongeluk net na 07:00 op die R59 net voor die R27 langs Vaalpark vanoggend 25 Januarie ontwrig verkeer op die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te bestuur in daardie omgewing. Twee voertuie is in die ongeluk betrokke. Paramediese personeel is op die oomblik op die toneel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



