Dié week in die nuus
Kry jou Vaalweekblad by ‘n straatverkoper of jou naaste winkel teen slegs R5-10.

Retha Fitchat
* “Re-nationalise Sasol and make more jobs available to the youth.” These were some of the demands when members of the SA Communist Party, joined by other local organisations, marched to Sasol’s main gate last week.
* Lees meer oor die huisbrand in Deneysville wat tot die dood van ‘n inwoner en sakeman, mnr. Richard Fryde (69) gelei het.
* Na ‘n uitgerekte hofsaak van 5 jaar is dr. Deon Kotze die afgelope week weens strafbare manslag gevonnis. Dr. Kotze was die narkotiseur toe klein Juandré Bennett op 4 Mei 2012 tydens ‘n roetine-operasie gesterf het.
* Emerald Resort & Casino this week hosts the annual Million Dollar Pigeon Race. All pigeon race enthusiasts are welcome to visit!
* Die groot 2016 bruidwedstryd, wat in samewerking met Vaalweekblad en ons borge aangebied word, loop nou vinnig ten einde. Kyk hierdie week hoe lyk die Oktober- en November-inskrywings.
* Wanneer moet ‘n verhuurder ‘n huurder se deposito terugbetaal? Lees wat sê die wet hieroor.
* Need some financial assistance? Get the book “Finance for non-nerds & other clued-up people” by Dr John Carstens or enter Vaalweekblad’s competition on page 8 and stand a chance to win this book!
SPORT:
* Vaalweekblad Sport fokus hierdie week op die Laerskool Suikerbos en Vryheidsmonument, Oospark en HTS Carel de Wet.
* Roshnee se krieketspan troef Old Vaaltonians in derde-liga wedstryd. (Vaalweekblad is tans besig om sy dekking van klubkrieket op te knap en vra Vaaldriehoekse klubs om hul bepalings en uitslae van naweekwedstryde voor 10:00 op Maandae aan ons sportredakteur te stuur by: ettienne.vanrensburg@mooivaalmedia.co.za
Vir verdere navrae, kontak Ettienne by (016) 950-7000.



