CommunityNews

Kyk net die vieslike boodskap op die kar

Wat sal die storie agter die storie hier wees?

Die voertuig wat verlate langs die R59, net na die Randvaal-afrit staan, het ‘n nuwe kleur bygekry. Die persoon wat diè boodskap geskryf het wou dit egter baie duidelik maak wat hy/sy van die eienaar of bestuurder dink.

20170207_092418

16473743_10210784157692365_866155742639858211_n

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button