CommunityNews

Soektog na liggaam in Kliprivier duur voort

MEYERTON. - Polisieduikers het Sondag hul soektog na die vermiste liggaam van 'n pastoor in die Kliprivier van stapel gestuur.

Volgens inligting het die pastoor en gemeentelede na die rivier by die Meyerton Sportvelde gegaan waar hy deur ‘n stroom meegesleur is.
Tot dusver is sy liggaam nog nie gevind nie en polisieduikers se soektog duur vandag voort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button