CommunityNewsNews

Vinnige besigheidsroof op video vasgevang

Hier is ‘n video wat wys hoe vinnig gesoute diewe ‘n besigheid beroof. Die CCTV materiaal is by Long Term Refrigeration in Sasolburg opgeneem op 7 Februarie. Die eienaar, Sebastiaan Fourie was besig om voorraad buite die winkel in ‘n voertuig te laai. Die twee het die winkel ingeslip vanaf die seepwinkel langsaan sonder dat hulle gesien …

Hier is ‘n video wat wys hoe vinnig gesoute diewe ‘n besigheid beroof. Die CCTV materiaal is by Long Term Refrigeration in Sasolburg opgeneem op 7 Februarie.

Die eienaar, Sebastiaan Fourie was besig om voorraad buite die winkel in ‘n voertuig te laai. Die twee het die winkel ingeslip vanaf die seepwinkel langsaan sonder dat hulle gesien word. Terwyl een van die skurke hom dophou het die ander vinnig die kans gevat en ‘n geldboks wat op ‘n tafel gestaan het gegryp.

A2 (Small)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button