CommunityNewsNews

Dag Twee: MvdW/ATKV Kaap fiets toer

Dag Twee: MvdW/ATKV Kaap fiets toer

Braam Smith (54) het Sondag 12 Februarie Braam vanaf die gemeenskapsentrum by Leeuhof in Vereeniging vertrek in sy eerste skof van die 1956km tog alleen op ‘n fiets. Op 13 Februarie het hy vanaf ‘n plaas buite Viljoenskroon vertrek na Klerkdorp, ‘n afstand van 82.4km Hy oornag by At Greyling van ATKV Klerksdorp.

Volgens Braam was dit maar ‘n harde skof. Hy het 40km grondpad gery en baie wind gekry. Dinsdag 14 Februarie pak hy sy derde dag op Valentyndsg aan met ‘n afstand van ongeveer 71km na Ottosdal.

 

Die ATKV-hoofkantoor het ook aan dié projek erkenning gegee. Bydraes kan in die vorm van donasies kan in die volgende bankrekening gedeponeer word. Bankbesonderhede: ATKV Vaalplakkers, Absa Bank, tjekrekening, 4080990182. Indien jy meer oor Braam se gemeenskapswerk wil uitvind of dit finansieel wil ondersteun, kontak hom by 083 997 7330. * Volg sy fietstoer en die volledige toerprogram  op vaalweekblad.com vir foto’s en ‘n verslag oor die toer.

Braam Smith. Foto: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button