NewsNews

Kaal vroue gebruik om voertuie te kaap

Net wanneer jy dink dinge kan nie erger raak nie, dan is misdadigers een stappie bo die res van ons.

Kapers se nuutste truuk is glo om kaalvroue as lokaas te gebruik om vragmotorbestuurders (en seker ander motoriste) se aandag af te trek. Sodra jy aftrek voer die kaal vrou se handlanger sy slinkse plannetjies uit om die voertuig/vragmotor te kaap.

‘n Vragmotorbestuurder het op 12 Februarie ‘n foto geneem van so voorval waarna Arive Alife dit op Twitter gedeel het. Die voorval het glo op die N17 in Gauteng plaasgevind en word ondersoek.

 

 

Bron: Huisgenoot

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button