CommunityNewsNews

Kyk net die slaggate

VEREENIGING. - Dag na dag ontvang Vaalweekblad klagtes van slaggate wat 'n groot kopseer vir inwoners en motoriste raak.

Met elke klagte word daar egter genoem dat slaggate aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerapporteer word, maar geen poging word aangewend om die slaggate reg te maak nie. Die gevolg is dat dit net groter en meer gevaarlik word.
Hier is ‘n paar foto’s wat in Andries Pretroriusstraat, Duncanville, deur een van die inwoners ingestuur is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button