CommunityNews

Man spring verdrinking in Henley vry

HENLEY-ON-KLIP. - 'n Man het gisteraand (1 Maart) verbete aan 'n boom vasgeklou na hy deur water by 'n laagwaterbrug meegesleur is.

Midvaal Brandweer is net na 21:00 ontbied waar hulle die man, wat vir lewe en dood aan die boom vasklou, gevind het. Hy het glo oor die brug gestap, toe die stroom hom meegesleur het.

Die reddingspoging het meer as ‘n uur geduur, maar aan die einde is die man veilig aan wal gebring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button