
Die dak van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg het vanmiddag in duie gestort.
Reddingspanne is op die toneel om te bepaal of iemand dalk onder die rommel vasgekeer is.
Die dak het glo vyf vloere ver geval.
Intussen het sosiale media-verbruikers hulle na Twitter gewend om foto’s te deel van hoe dit tans daar lyk.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



