NewsNews

Vliegongeluk eis bekende sakeman van Meyerton

MEYERTON. -'n Donker wolk hang oor die gemeenskap van Meyerton na die skielike dood van mnr. Tobie Esterhuizen, eienaar van Tegmul Engineering, na hy Saterdagoggend in 'n vliegongeluk dood is. 

‘n Boer in die Suikerbosrand-gebied het aan noodpersoneel gesê hy het omstreeks 08:00 die vliegtuig gehoor en toe raak die enjin skielik stil. Kort daarna het hy ‘n geweldige slag gehoor.

Midvaal Brandweer en noodpersoneel van ER24 is na die toneel ontbied en het op die vliegtuigwrak afgekom.

Lees volledige berig in môre (8 Maart 2017) se Vaalweekblad.

 

Wyle mnr. Tobie Esterhuizen.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button