CommunityLocal newsNews
Dokter tree af na 47 jaar diens aan die gemeenskap
Dr. Johan T. de Lange (regs) het die tuig na 47 jaar as huisarts by die Omegagebou in Vanderbijlpark neergelê. Die praktyk is deur dr. Dirk Alberts (links) oorgeneem en die hele pasiëntebasis skuif oor na die Cormed Sentrum waar dr. Alberts gaan praktiseer. Sy kontaknommer is (016) 981 0956.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!