
Te danke aan die goeie reën die afgelope tyd is die sisteem waar die water gestoor word byna vol.
Inwoners word egter steeds gevra om nie water onnodig te mors nie en wel water te spaar waar hulle kan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



