
Sy hande en voete was met tou vasgebind.
Volgens die polisie is die man se liggaam omstreeks 08:00 gevind.
Die polisie vermoed dat die man vermoor is voor sy liggaam by die aanleg gestort is.
Hy het ook sigbare beserings aan die onderkant van sy liggaam gehad.
‘n Nadoodse ondersoek gaan gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



