CommunityLocal newsNewsNews

Twee gevangenis ontsnap – een verdrink in rivier

BARRAGE. - Twee gevangenis wat in die selle by Barrage polisie aangehou is, het gister Woensdag 22 Maart ontsnap klaarblyklik net voor hul na die hof geneem is. Beide was in aanhouding weens verkragting. Een is weer gearresteer en die ander het in die rivier gespring en verdrink.

BARRAGE. – Twee gevangenis wat in die selle by Barrage polisie aangehou is, het gister Woensdag 22 Maart ontsnap klaarblyklik net voor hul na die hof geneem is. Beide was in aanhouding weens verkragting. Een is weer gearresteer en die ander het in die rivier gespring om weg te kom en het verdrink.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 29 MAART

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button