
Mense word aangeraai om die gebied te vermy. Gitswart rookwolke kan kilometers ver gesien word terwyl ’n stewige wind glo die brand nog verder aanhits.


Kyk video hier: Brand in Durban
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



