BRIEF: Opgedra aan alle vloerwerkers
Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal, Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele laat dra , die ratwerk , en hulle sorg dat die firma of besigheid op die Bord verskyn en laat die land kan groei en vooruitgaan ! Hulle is die Mense wat n besigeid Bou! En hulle is ook die Mense wat die minste Krediet kry daarvoor! Ek dra elke vloerwerker op in die brief . Wie jy ookal is en wat jy doen . Jy is die Spesiale Persoon ! Kom ons bou vooruit , gister , vandag , en veraltyd . Gods rykste seeninge aan julle vloerwerkers ! Want , Ons Kan Hard Werk ! As jy 100% n vloerwerker is , dan is die brief vir jou. Sterkte ! Groete. En ek sit my naam met trots drop , want ek is ook een . Goedgaan , Reinhardt Wiegand

Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal, Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele laat dra , die ratwerk , en hulle sorg dat die firma of besigheid op die Bord verskyn en laat die land kan groei en vooruitgaan ! Hulle is die Mense wat n besigeid Bou! En hulle is ook die Mense wat die minste Krediet kry daarvoor! Ek dra elke vloerwerker op in die brief . Wie jy ookal is en wat jy doen . Jy is die Spesiale Persoon ! Kom ons bou vooruit , gister , vandag , en veraltyd . Gods rykste seeninge aan julle vloerwerkers ! Want , Ons Kan Hard Werk ! As jy 100% n vloerwerker is , dan is die brief vir jou. Sterkte ! Groete. En ek sit my naam met trots daarop , want ek is ook een . Goedgaan , Reinhardt Wiegand


