CommunityNewsNews

Ongeluk Video en fotos – Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. - Videogreep van die ongelukstoneel vanaand ongeveer 19:00 by die Ocumed afdraai in Vaal Drive Vanderbijlpark. Die bestuurder van 'n BMW motorfiets is ernstig beseer toe 'n Blou Polo vermoedelik voor hom ingedraai het.

VANDERBIJLPARK. – Videogreep van die ongelukstoneel vanaand ongeveer 19:00 by die Ocumed afdraai in Vaal Drive Vanderbijlpark.

Die bestuurder van ‘n BMW motorfiets is ernstig beseer toe ‘n Blou Polo vermoedelik voor hom ingedraai het.

FOTOS: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button