EntertainmentNewsNewsPhoto GalleriesSportSportSport

Semenya en kie skitter op Sasol

Ettienne van Rensburg SASOLBURG. – Van die land se beste atlete het Dinsdagaand op die DP de Villiers-stadion tydens die vierde jaarlikse Sasol NWU Senior Internasionale atletiekbyeenkoms spogprestasie opgelewer. Hoewel die byeenkoms tonne spog-vertonings opgelewer het, het die spesiale 300m-wedloop vir vrouens wat deur Caster Semenya gewen is, baie belangstelling gaande gemaak. – Koop aanstaande …

Ettienne van Rensburg

SASOLBURG. – Van die land se beste atlete het Dinsdagaand op die DP de Villiers-stadion tydens die vierde jaarlikse Sasol NWU Senior Internasionale atletiekbyeenkoms spogprestasie opgelewer. Hoewel die byeenkoms tonne spog-vertonings opgelewer het, het die spesiale 300m-wedloop vir vrouens wat deur Caster Semenya gewen is, baie belangstelling gaande gemaak. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir die volledige verslag en nog aksiefoto’s 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button