Dié week in Vaalweekblad
Vandag se Vaalweekblad is weer propvol nuus. Kry vandag se uitgawe teen R5-40 nou op straat of by jou naaste kafee of winkel

Retha Fitchat
* Motorfietsryer Chris Jansen van Vuuren is Sondagaand noodlottig beseer in Vaal-rylaan naby die
Ocumed-kliniek toe ‘n voertuig glo voor hom ingedraai het. Die bestuurder van die motor is op die toneel weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem.
* Emfuleni’s Municipal Manager resigns.
* ‘n Man word koelbloedig in Drie Riviere doodgeskiet tydens ‘n skynbare voertuigkaping.
* ‘n Pa vertel van sy smart om gelyktydig twee seuns aan die dood af te staan.
* Die gewilde ER24-paramedikus, Coenraad Bronkhorst (27) sterk goed aan nadat hy verlede week erg beseer is toe ‘n motor op ‘n ongelukstoneel, waar Coenraad diens gedoen het, teen sy ambulans vasgery het. (Coenraad, baie sterkte aan jou van Vaalweekblad se personeel sowel as van baie lesers wat gevra het ons moet groete en mooi wense stuur!)
* Kyk wie is die 50 wenners in President Hyper en Vaalweekblad se Graad 1-wedstryd!
SPORT:
Die Wit Tiere van Vereeniging Gimnasium verslind die span van HS Genl. Hertzog!
‘n Valie skitter in landloop in Uganda.
* Roshnee is die T20 krieketkoning.
* Bulletjies dstamp koppe by Eligwa
* Vaalweekblad se 2017 Sport-Ster wedstryd het pas afgeskop. Uitblinkers, hul ouers en onderwysers
moet seker maak hulle word betyds benoem!
* Remember that this week’s edition includes a bonus English section! Absolutely free. So, you get two newspapers for the price of one. Enjoy!




