Amusing

Het jy al ‘n gans gesien wat so bly is om sy mense-mamma te sien?

Daar is mind dinge so lekker soos om by die huis te kom en jou diere is uit hul vel om jou te sien.  Dié gans in die video is so opgewonde sy mense-mamma is tuis, dit deel sommer drukkies ook uit.

 

Klik op die skakel om die video te kyk: Opgewonde gans

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button