Dié week in Vaalweekblad – 5 April 2017
Vandag se Vaalweekblad is weer propvol nuus. Kry vandag se uitgawe teen R5-40 nou op straat of by jou naaste kafee of winkel.

Retha Fitchat
* Die jong held wat vergeefs probeer het om mnr. Jan Scholtz te help toe drie rowers hom verlede Maandag oop-en-bloot in Drie Riviere oorval het, vertel van die oomblik toe hy die skote hoor en besef het dit is te laat.
* ‘n Beplande oopgroefmyn langs die Vaalrivier het inwoners van Drie Riviere-Oos en ander beswaardes op hol.
* Rowdy gatherings in Phoenix Park drive residents up the trees.
* DCD Heavy Engineering decides to exit the heavy engineering market.
* ‘n Internasionale rolprent gaan binnekort gemaak word van die boek ‘The Boer Whore’ deur die Vanderbijlparkse skrywer Nico Moolman – Charlize Theron bestudeer tans die draaiboek om te besluit of sy in die hoofrol belangstel!
* Man kry slegs een jaar korrektiewe toesig na handel in renosterhoring.
* Belinda Bras-Nel, ook bekend as die Vaaldriehoek se Engelvrou, se nuwe boek, “My pad met die doodsengel”, word bekendgestel.
* Is jy op soek na werk of ‘n maat, of wil jy sommer net jou mening lug oor ‘n saak wat jou na aan die hart lê? Neem dan gerus deel aan Vaalweekblad se weeklikse SMS-rubrieke.
Sport:
* Rhinos trample VUT in annual NWU Vaal Senior Basket Ball Tournament.
* Vaal se Ruan Visser het Vrydagaand die Pan Africa- swaargewigtitel verower.
* Caster Semenya beïndruk met ‘n asemrowende vertoning in die Sasol-NWU Senior Internasionale atletiekbyeenkoms in Sasolburg.
Dié berigte en baie meer in hierdie week se uitgawe van Vaalweekblad!



