CommunityCommunityNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Vaal sê Zuma moet gaan

VANDERBBIJLPARK. – Vandag het die hele Suid-Afrika saamgestaan om druk uit te oefen dat president Jacob Zuma moet bedank. Die DA het Vrydagmiddag op die hoek van Frikkie Myer Boulevard en Barrageweg ‘n wettige optog gehou en die Vaaldriehoekers het hulle opinie oor  President Zuma gegee, sonder om doekies om te draai. Motoriste van alle klasse …

VANDERBBIJLPARK. – Vandag het die hele Suid-Afrika saamgestaan om druk uit te oefen dat president Jacob Zuma moet bedank. Die DA het Vrydagmiddag op die hoek van Frikkie Myer Boulevard en Barrageweg ‘n wettige optog gehou en die Vaaldriehoekers het hulle opinie oor  President Zuma gegee, sonder om doekies om te draai. Motoriste van alle klasse en rasse het hulle voertuie se toeters gedruk om hulle steun aan die veldtog te beklemtoon. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir meer foto’s  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button