EntertainmentNewsNews

Vrou verloor beheer nadat sy uitswaai vir slaggate

‘n Jong vrou het Donderdagmiddag 11 Junie net na 16:00 beheer oor haar voertuig verloor nadat sy moes uitswaai vir slaggate op die Potchefstroompad net na die Rietspruit brug. Die vrou het gelukkig ongedeerd daarvan afgekom. Netcare 911 en ER24 was vinnig op die toneel. Omstanders het ook gekla oor die toestand van die pad voor en na die brug wat dit moelik maak vir bestuurders veral as groot vragmotors terselfdertyd die stuk pad gebruik.
‘n Jong vrou het Donderdagmiddag 11 Junie net na 16:00 beheer oor haar voertuig verloor nadat sy moes uitswaai vir slaggate op die Potchefstroompad net na die Rietspruit brug. Die vrou het gelukkig ongedeerd daarvan afgekom. Netcare 911 en ER24 was vinnig op die toneel. Omstanders het ook gekla oor die toestand van die pad voor en na die brug wat dit moelik maak vir bestuurders veral as groot vragmotors terselfdertyd die stuk pad gebruik. – Foto: Jannie du Plessis (Eye in the Sky)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button