NewsNews

Alles is duurder! So lyk DSTV se nuutste pryse

Indien jy een van daardie mense is wat dit verpes om 'n episode van jou gunsteling TV-reeks mis te loop of dalk die nuus, rugby of die 20:00 fliek op Mnet moet jy maar opdok om een van DSTV se kliënte te wees. 

Die premium-pakket gaan jou nou R789 uit die sak jaag en die res van die pryse lyk so:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button