CommunityLocal newsNewsNews

Man kritiek na boombotsing (Video en fotos – Jannie du Plessis)

VANDERBIJLPARK. - 'n 35-jarige man is vanmiddag in 'n kritieke toestand na die Emfuleni Medi Clinic geneem nadat hy op die R42 net na die R355 afdraai teen 'n boom gebots het. Volgens 'n ooggetuie, Rudolf de Bruin het die man net reguit in die boom vasgery sonder om te rem. Rudolf sê hy het van Lochvaal se kant af gery en sê die voertuig het met 'n groot spoed die boom getref. Die vermoede bestaan dat die man moontlik aan die slaap geraak het. Paramediese personeel van ER24, Netcare 911 en lede van die brandweer het 'n geruime tyd die man probeer stabiliseer op die toneel waarna hy met vier voertuie oor die robotte na die hospitaal begelei is.

VANDERBIJLPARK. – ‘n 35-jarige man is vanoggend 28 April in ‘n kritieke toestand na die Emfuleni Medi-Clinic geneem nadat hy op die R42 net na die R553 afdraai teen ‘n boom gebots het.

Volgens ‘n ooggetuie, Rudolf de Bruin het die man net reguit in die boom vasgery sonder om te rem. Rudolf sê hy het van Lochvaal se kant af gery en sê die voertuig, ‘n Audi Q7,  het met ‘n groot spoed die boom getref. Die vermoede bestaan dat die man moontlik aan die slaap geraak het. Paramediese personeel van ER24, Netcare 911  en lede van die brandweer het ‘n geruime tyd die man probeer stabiliseer op die toneel waarna hy met vier voertuie oor die robotte na die hospitaal begelei is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button