News
SKANDE: Kyk net hoe lyk ons woonbuurte
Vaalweekblad ontvang gereeld klagtes van inwoners wat raadop is oor waterlekke, rioollekke en slaggate.

Een van ons lesers het die volgende foto’s vir ons gestuur. Dit is in Charl Cilliers- en Louis Trichardstraat in Duncanville geneem:


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



