CommunityLocal newsNewsNews

Plaaslike sakeman en boer sterf onder trekker

Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaaslike sakeman en boer van Vanderbijlpark is verlede Dinsdag 2 Mei in ‘n fratsongeluk op een van sy plase dood nadat die trekker waarmee hulle die hammermeul aangedryf het oor hom gery het.

Die ongeluk het laatmiddag gebeur op ‘n plaas in die Rietspruit omgewing langs die N1 snelweg. Die boer het nog geleef maar is oorlede voor paramediese personeel by hom kon uitkom.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 10 MEI.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button