News

Rowers teiken bekende Vaaldriehoek-begraafplaas

VANDERBIJLPARK - Inwoners wat gereeld na die Vanderbijlpark begraafplaas gaan om hul geliefdes se grafte te besoek moet versigtig wees.

Sers. Getrude Makhale, woordvoerder vir die Vanderbijlpark-polisie, het in ‘n verklaring gesê dat daar drie verdagtes is wat inwoners wat die begraafplaas besoek, beroof.

Die verdagtes is gewapen en gevaarlik. Sy doen ‘n beroep op inwoners om ten alle tye waaksaam te wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button