Photo Galleries

Gimmies 36, Hoekies 35

VEREENIGING. – ‘n Naelbytsryd soos die sal jy min kere sien. Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Gimnasium het Saterdag 20 Mei vir sy eweknie die Hoërskool Driehoek net-net met 36-35 in die Valke se liga om die Virseker/Noordvaal-trofee geklop.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button