Lifestyle

Die Vaaldriehoek is mooi!

Kyk net dié pragtige refleksiefoto deur fotograaf Christie Nolte!

Die Vaaldriehoek spog met honderde poskaartmooi plekke, as ‘n mens net weet waar om te soek. Dié besonderse foto is deur fotograaf, natuurliefhebber en opgeleide safari-toergids, Christi Nolte geneem. Fotograwe kan gerus hul mooi foto’s e-pos na rfichat@media24.com. Die beste foto’s van die maand word met pretpryse beloon.

Related Articles

 
Back to top button