VANDERBIJLPARK. – Inwoners van die Vaaldriehoek kry 7 Julie die geleentheid om twee groot musikant-vriende, Vernon Muso en Blackie Swart, saam op een verhoog te sien optree! Dié genotvolle geleentheid begin die aand om 20:00 by Sharky Town in Vanderbijlpark en gaan tot laatnag aanhou. Gaskunstenaars gaan ook optree. Toegang is R50 per persoon. Kom kuier gerus saam!
Foto: Blackie Swart.




