News
Genugtig! Kyk net hoe lyk dit…
'n Bekommerde inwoner het dié foto aan Vaalweekblad gestuur. Dit is geneem in Sable Crescent in Leeuhof. Volgens die inwoner is dit 'n waterlek wat geen aandag geniet nie. Dit is al verskeie kere aan die Emfuleni Plaaslike Munispaliteit gerapporteer, maar tot op hede nog nie reggemaak nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



