News

Jy sal jou oë nie glo nie: reuse-kobra op video vasgevang

'n Slang is nie jou maat nie, nog minder 'n reuse-kobra wat by jou hus inseil. 

Dit is presies wat met Derrick YiFan van Maleisië gebeur het. Hy het ‘n video van die slang gemaak wat deur ‘n hoop rommel seil en met tye sy kop uitsteek. Die video het blitsig op Facebook versprei.

 

Die video is meer as 4,5 miljoen keer gedeel sedert dit op Facebook gelaai is.

Die video is nie vir sensitiewe kykers nie:

 

https://www.facebook.com/derrick.gao.5/videos/1706099696071033/

Bron: Huisgenoot.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button