News
Springbok-woonstelle brand: “Ek het alles verloor”
VEREENIGING. - "Ek het alles verloor. Alles wat ek en my twee kinders besit is vernietig." Dit is die woorde van een van die inwoners wie se woonstel tot niet is na 'n brand uitgebreek het.

‘n Brand het Vrydagaand by die Springbok-woonstelle in Duncanville uitgebreek.
Volgens inligting is vier woonstelle geheel en al vernietig in die brand.
Lees meer in Vaalweekblad van 28 Junie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



