CommunityNewsNews

Drie voertuig ongeluk op “kruising van die dood”

VANDERBIJLPARK. - 'n Ongeluk laatmiddag op die kruising van die R42 en R57 (kruising van die dood) tussen drie voertuie, het een vrou in die hospitaal laat beland.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk laatmiddag op die kruising van die R42 en R57 (kruising van die dood) tussen drie voertuie, het een vrou in die hospitaal laat beland.

Die ongeluk het na 17:00 gebeur toe ‘n Corsa bakkie vanuit Sasolburg se rigting na Vereeniging se kant wou draai. ‘n Audie A3  het die Corsa bakkie aan die sykant getref en die Corsa bakkie op sy beurt teen ‘n stilstaande Hyundai SUV laat bots. Die twee mans in die Audi  en man en vrou in die Hyundai was ongedeerd. Die vrou in die Corsa bakkie is op die toneel behandel en deur mediese personeel en na die hospitaal vervoer vir verdere behandeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button