News

Vermy die R59

MEYERTON. - Vaalweekblad het inligting ontvang dat motoriste liefs die R59 by Meyerton moet vermy.

Inwoners van Sicelo versper die pad tussen die Johan le Roux- en Meyer-afrit met brandende bande.

Hulle gooi ook voertuie met klippe.

Volgens inligting is Morrisstraat ook gesluit vir verkeer.

Die rede is egter nog nie bevestig nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button