News

Gyselaarsdrama ontvou in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK. - 'n Gyselaarsdrama is besig om by die Vaalgate-inkopiesentrum, by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se kantore op die tweede vloer, af te speel.

Volgens inligting is twee skote afgevuur, maar niemand is beseer nie.

Die polisie is op die toneel.

Vaal Gate is in Attie Fouriestraat geleë.

 

Meer inligting sal volg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button