CommunityLocal newsNewsNews
Gyselaarsdrama video (Jannie du Plessis)
VANDERBIJLPARK. - Kyk na die video oor die gyselaarsdrama gister by die Vaalgate sentrum in Vanderbijlpark. Twee persone is aangehou met 'n vuurwapen nadat twee skote afgevuur is. Personeel van die Emfuleni Munisipale kantore op die eerste vloer is vrygelaat en die hele sentrum is ontruim.
VANDERBIJLPARK. – Kyk na die video oor die gyselaarsdrama gister by die Vaalgate sentrum in Vanderbijlpark. Twee persone is aangehou met ‘n vuurwapen nadat twee skote afgevuur is. Personeel van die Emfuleni Munisipale kantore op die eerste vloer is vrygelaat en die hele sentrum is ontruim.
Video: Jannie du Plessis – Vaalweekblad
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



