CommunityLocal newsNewsNews

R59 nou oop!

MEYERTON. - Die R59 wat die afgelope week erg deurgeloop het met onluste is nou oop en word onder streng polisiebewaking dopgehou. Verkeer vloei tans goed en is veilig vir die motoriste.

MEYERTON. – Die R59 wat die afgelope week erg deurgeloop het met onluste is nou oop en word onder streng polisiebewaking dopgehou. Verkeer vloei tans goed en is veilig vir die motoriste.

FOTOS DEUR JANNIE DU PLESSIS TYDENS WOENSDAG SE BETOGINGS.

Woensdag tydens die betogings: Fotos Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button