News
Motorfietsongeluk op R57
Die linkerkantste baan op die R57, rigting Sasolburg, is gesluit na 'n motorfietsongeluk plaasgevind het.

Die ongeluk het by die brug by Stonehaven on Vaal plaasgevind.
ER24 is op die toneel.
Beserings onbekend.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



