Die halfeindronde van die Valke se liga om die Beeldtrofee vir grootskole is Saterdag in Meyerton by die Hoërskool Dr. Malan aangebied. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. Foto’s: Ettienne van Rensburg
We Use Cookies
We use cookies to help improve your experience and to show you relevant advertising. To learn more about cookies, please read our Privacy Policy.