CommunityLocal newsNewsNews
Motorfietsryer oorlede na ongeluk op R57
VANDERBIJLPARK. - Die 63 jarige man wat in 'n kritieke toestand deur 'n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem is nadat hy Saterdagmiddag op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreling gebots het, is Sondagaand 9 Julie oorlede.

VANDERBIJLPARK. – Die 63 jarige man wat in ‘n kritieke toestand deur ‘n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem is nadat hy Saterdagmiddag op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreling gebots het, is Sondagaand 9 Julie oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



