NewsNews

Nuutste: Kar bars deur muur

VANDERBIJLPARK. - Vroeër vandeesweek het 'n Mercedes SLK op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir Straat deur 'n huis se betonmuur gebars. Daar was glo 'n tweede voertuig, 'n Toyota Yaris, by die ongeluk betrokke. Die Yaris het na bewering nie by die stopstraat gestop en glo die Mercedes getref wat daarna deur die muur gery het.

VANDERBIJLPARK. – Vroeër vandeesweek het ‘n Mercedes SLK op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir Straat  deur ‘n huis se betonmuur gebars.  Daar was glo ‘n tweede voertuig, ‘n Toyota Yaris, by die ongeluk betrokke. Die Yaris het na bewering nie by die stopstraat gestop en glo die Mercedes getref wat daarna deur die muur gery het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button