EntertainmentLifestyleLocal news
Top sterre verdryf winter by Ingwe
Die winterstemperature het onlangs aansienlik gestyg danksy die vuurwarm musiekfees wat by Ingwe Lodge buite Vanderbijlpark gehou is.

Topkunstenaars soos Nicholis Louw, Armand Hofmeyr, Ricky Faber, Chané Valentine, Jan Rhaap, Blackie Swart, Deon Groot, Willem Botha en vele meer was op die verhoog om die winter vuurwarm te sing. Foto-collage: Chilli PicNic



