News

Protesaksie in Midvaal volgende week

MEYERTON. - Lede van SAMWU (South African Municipal Workers Union) het die Midvaal Plaaslike Munispaliteit ingelig oor 'n beplande protesaksie wat op 10 Augustus sal begin.

Luidens ‘n persverklaring is Midvaal Plaaslike Munispaliteit besig met onderhandelinge.

Die moontlikheid dat dié protesaksie dienslewering kan beïnvloed bestaan, maar die munispaliteit sal alles doen om dienslewering so normaal as moontlik te laat verloop.

Dit is onbekend hoe lank die protesaksie sal duur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button