CommunityLocal newsNews

Nog ‘n botsing by gevaarlike kruising

Gevaarlike stopstraat/kruising is snags nie duidelik sigbaar nie.

Die soveelste ongeluk het gisteraand by die gevaarlike kruising op die Golden Highway buite Vanderbijlpark gebeur toe die wit Toyota se bestuurder blykbaar in die donker nie die stopteken gesien het nie en oorgery het. Hoewel albei voertuie erg beskadig is, was daar gelukkig geen ernstige beserings nie. Foto’s Rudy Francis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button