News
Substasie loop deur onder vandaliste
Verskeie huishoudings in Unitaspark en Duncanville sit sonder elektrisiteit na die substasie op die hoek van Brink- en Senotor Roodtstraat onder vandaliste deurgeloop het.

Volgens DA-raadslid Elize Aucamp is die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit besig om herstelwerk te doen en hoop hulle dat die elektrisiteit voor die einde van die dag weer aan sal wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



